Award Winner

A 2015 Award Winner with Booking.Com

Read More

Join our Facebook group

Like us on Facebook and refer us to your friends

Read More

Top Valued Establishment Award

JubelnJuig has won a 2017 Top Valued Establishment Award!

Read More

Contact Us

Cell: +27 82 829 6372


4 Pikkewyn Close, Kersbos Strand, Dwarskersbos, 7365
GPS Co-ordinates: S 32° 40.869' EO 18° 14.754'

Guests Comments

Just stayed the one night whilst visiting my daughter. Lovely big house in own gardens and very tasteful furniture and decor inside.

“Jubel n Juig is an unbelievable place.  City living does not compare to the wonderful serenity of sand, see and fresh air this place has to offer.  It’s STUNNING, STUNNING, STUNNING!!  The place is perfectly equipped.  One feels completely at home and am not hurrying back to the city noise.  Thanks so much for the hospitality and kindness! See again soon! “

Johan & Nicki

“Thank you for opening your heart and home – for sharing joy and allowing us to make memories.
Our prayer is that our heavenly Father continues to overwhelm you with His love and grace and bless you beyond your imagination.”

Elle

‘Jubel n Juig’ is an amazing little place. Living in the city doesn’t live up to the peace of sand, sea and fresh air! It is STUNNING! The place is perfectly equipped and you don’t want to return to the bustle of the city. Thank you for the hospitality and friendliness. See you soon!’

Johan & Nicki

“Baie, baie dankie vir ‘n fantastiese wegbreek vakansie. Ons het dit in siel, gees en liggaam geniet. Jou plekkie is stunning! Ons kom beslis terug. Als is kalm hier en laat jou vergeet van al jou daaglikse dinge. Baie blessings vir Jubel n Juig!”Baie liefde.

Lombaard Family

“Liewe Mariette,

Ons het regtig die naweek geniet. Regtig rustig, weg van die stad se gewoel. Wens ons kon langer bly. Dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid. Jubel en Juig het my verwagtinge oortref. Kan nie wag om terug te kom nie.

Vyf sterre vir jou! ”

 

Julie 2016

Sandra en Claudia

“Baie baie dankie vir ‘n heerlike tyd. Jou omgee en vriendelikheid is van uitstaande waarde. Ek hoop dit gaan sommer net baie goed met jou en alles wat jy aanpak.

Liefde (Julie 2016)

Alex

Exactly as advertised, a welcome change.  Rated 100%!

Beila cook, South Africa

What a lovely place. We were only here for one night, but I feel more relaxed than I have been in a long time! You have every possible item at your guests’ disposal. Clean, neat, lovely bedding and wonderful soft towels!  The beach is literally just down across the road.

Thank you for accommodating us for a 1 night stay. Many places do not allow for that and we often can’t find accommodation. Beats the city rush any day!

Your place was really comfy and we felt at home. May you meet many new people that are sure to come. We wish you all the luck for the future!

Terri and Shane Strauch

“Hold my hand, and walk joyously with Me through this day. Be on the lookout for everything I have prepared for you:  Stunning scenery, bracing winds of adventure, cozy nooks for resting when you are weary”. Jesus Calling
“Sit quietly in My presence while I bless you. Make your mind like a still pool of water, ready to receive whatever thoughts I drop into it. Take time to rest by the wayside, for I am not in a hurry”.  Jesus Calling.

Twee dae vol bederf uit God se hande. (Aug 2016)

Elaine Spang

“Be Blessed!
Liefste Jubel en Juig Moedertjie….. Baie, baie dankie weer eens vir jou baie liefde en omgee. Dit was sooo lekker hier by jou! My hart sommer seer vanmore om jou te groet…. Dankie vir die lekker kuier en gesels. Sterkte met al jou projekte. Geniet jou stukkie paradys.  Altyd ‘n voorreg en groot bederf by jou plekkie – Hou kontak asseblief. (Aug 2016)

Lou'tjie en Anelia

“Liewe Mariette
Baie dankie vir ons heerlike kuiertjie. Ons het die verblyf baie geniet en die rustigheid is absoluut wat ons nodig gehad het. Dankie vir ‘n skoon en goed toegeruste plekkie.”
Groete (Sep 2016)

Andre, Denise, Kaylan, Oupa Daan

“Liewe Mariette
Baie dankie vir ‘n heerlike kuier by Jubel en Juig. Jy het ‘n ongelooflike lekker kuierplek. Dankie vir jou gasvryheid en dat jy gewillig was om ons vir een aand so ‘n pragtige plek beskikbaar te stel. Mag ons Hemelse Vader jou ryklik seën vir al jou liefde aan ons bewys. (Sep 2016)

Josef en Irma

” Soms het ‘n mens nodig om net ‘n stil plekkie langs die see te kry en daar te ‘re-charge’.
Jubel en Juig ispresies net dit. Baie dankie vir die gasvryheid. (Sep 2016)

Retha Venter